Verneukkind en ander verhale (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11: Short Story Anthology) ePDF (1-year licence)
Level / Grade:
Grade 11
Author(s):
Faasen, N (Comp.)
ISBN:
9780636201224
License:
1-year licence
File type:
ePDF
Verneukkind en ander verhale is ’n bundel kortverhale gerig op senior leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die bundel bevat verhale wat lesers in die eerste plek as stories kan geniet. Maar ’n belewing – en studie – van die wêreld van die kortverhaal kan lesers ook in staat stel om kreatief hulle eie wêrelde te verken.
Die keuse van kortverhale in Verneukkind en ander verhale gee ’n goeie beeld van die verskeidenheid wat kortkuns kan aanneem:
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
Die keuse van kortverhale in Verneukkind en ander verhale gee ’n goeie beeld van die verskeidenheid wat kortkuns kan aanneem:
- spanningsverhale met karakters in vreemde en selfs bedreigende omstandighede;
- die essayistiese uitbeelding van interessante karakters en hulle intense ervarings;
- lewendige en vermaaklike humor en satire;
- liefdesverhale met temas wat strek van jongmens-verliefdheid tot verbode liefde;
- historiese verhale en herinneringsketse met ’n basis in werklike gebeure in die verlede; en
- misterieverhale, legendes en mites oor die vreemde en onverklaarbare wat tog ook deel van ons innerlike wesens is.
- Verneukkind (Fanie Viljoen)
- Framboos (Francois Bloemhof)
- ’n Bed vir Johnny (Jeanetta Basson)
- Die winterweer (Emile Joubert)
- Koning van die townships (Rudi Daniels)
- Frikkie in my kind (Anastasia de Vries)
- Die geskenk (Elsa Joubert)
- Optelgoed (Christien Neser)
- Johanna Magdalena Matthee (Annami Simon)
- SOS (Karel Willemse)
- Van Duiwel Pontius na Dominee Pilatus (Jan Spies)
- Gesondheid, Souf! (Riana Scheepers)
- Die invloed (Pirow Bekker)
- Lywe (Jaco Fouché)
- Drie susters (Corlia Fourie)
- Padkamp (JM Gilfillan)
- Belinda en die blou ster (Harry Kalmer)
- Bodyguards (Anzil Kulsen)
- Die after-party (Jan van Tonder)
- Die kind (Wilna van Heerden)
- Dubbelvisie (Clinton V du Plessis)
- Die paradysbossie (Marietjie Kotzé)
- Riviermin (Elsabe Steenberg)
- Die Gat-in-die-muur (Wendy Maartens)
- Roep van die waterslang (Thomas Deacon)
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
- die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
- na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
- in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Edition | 1 |
---|---|
Publication date | Nov 30, 2015 |
Language | Afrikaans |
Author(s) | Faasen, N (Comp.) |
Level/Grade | Grade 11 |
Book Type | Short Story Anthology |
Brand | MML Literature |
Imprint | Maskew Miller Longman |
ISBN | 9780636201224 |
Licence | 1-year licence |
File type | ePDF |
Format | Fixed layout |
Write Your Own Review