Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek Nuttige wenke vir klaskameronderrig
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.