Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer Briljante onderwyserondersteuning maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik Briljant + gehalte = sukses!
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.