Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees Aanleer van nodige vakkennis word behandel Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.